Darby Stanchfield

Darby Stanchfield
Geboortenaam Darby Leigh Stanchfield
Geboorte 29 April 1971 (1971-04-29)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Darby Stanchfield (gebore 29 April 1971) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Waitress (2007) en in die televisiereekse Mad Men (2007) en Scandal (2012).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search